Make Math rendering options user settable strings in MediaWiki namespace. First batch.
[lhc/web/wiklou.git] / languages / LanguageAf.php
1 <?php
2
3 # Om "Current Events" af te skakel in die kantkolom,
4 # stel "currentevents" => "-"
5
6 # Die name en spasies kan gewysig word, maar moenie die nommers
7 # wysig of beweeg nie.
8 # Afrikaanse 2003-07-06t11:04z
9 /* private */ $wgNamespaceNamesAf = array(
10 -2 => "Media",
11 -1 => "Spesiaal",
12 0 => "",
13 1 => "BronnemateriaalEnBespreking",
14 2 => "Gebruiker",
15 3 => "GebruikerBespreking",
16 4 => "Wikipedia",
17 5 => "WikipediaBespreking",
18 6 => "Beeld",
19 7 => "BeeldBespreking",
20 8 => "MediaWiki",
21 9 => "MediaWikiBespreking",
22 10 => "Template",
23 11 => "Template_talk"
24
25 ) + $wgNamespaceNamesEn;
26
27 /* private */ $wgQuickbarSettingsAf = array(
28 "Geen.", "Links vas.", "Regs vas.", "Dryf links."
29 );
30
31 /* private */ $wgSkinNamesAf = array(
32 'standard' => "Standaard",
33 'nostalgia' => "Nostalgie",
34 'cologneblue' => "Keulen blou",
35 'smarty' => "Paddington",
36 'montparnasse' => "Montparnasse",
37 'davinci' => "DaVinci",
38 'mono' => "Mono",
39 'monobook' => "MonoBook",
40 "myskin" => "MySkin"
41 );
42
43
44 /* private */ $wgUserTogglesAf = array(
45 "hover" => "Wys drywende inligting oor wiki skakels.",
46 "underline" => "Onderstreep skakels.",
47 "highlightbroken" => "Wys gebroke skakels <a href=\"\" class=\"new\">so</a> of so<a href=\"\" class=\"internal\">?</a>).",
48 "justify" => "Justeer paragrawe.",
49 "hideminor" => "Moenie klein wysigings in die nuwe wysigingslys wys nie.",
50 "usenewrc" => "Verbeterde nuwe wysigingslys (vir moderne blaaiers).",
51 "numberheadings" => "Automatiese nommer opskrifte.",
52 "showtoolbar" => "Show edit toolbar",
53 "rememberpassword" => "Onthou wagwoord oor sessies.",
54 "editwidth" => "Wysigingsboks met volle wydte.",
55 "editondblclick" => "Wysig blaaie met dubbelkliek (JavaScript).",
56 "watchdefault" => "Lys nuwe en gewysigde bladsye.",
57 "minordefault" => "Merk alle wysigings automaties as klein by verstek.",
58 "previewontop" => "Wys voorskou bo wysigingsboks."
59
60 );
61
62 /* private */ $wgBookstoreListAf = array(
63 "AddALL" => "http://www.addall.com/New/Partner.cgi?query=$1&type=ISBN",
64 "PriceSCAN" => "http://www.pricescan.com/books/bookDetail.asp?isbn=$1",
65 "Barnes & Noble" => "http://shop.barnesandnoble.com/bookSearch/isbnInquiry.asp?isbn=$1",
66 "Amazon.com" => "http://www.noamazon.com/" #patent that
67 );
68
69 /* private */ $wgWeekdayNamesAf = array(
70 "Sondag", "Maandag", "Dinsdag", "Woensdag", "Donderdag",
71 "Vrydag", "Saterdag"
72 );
73
74 /* private */ $wgMonthNamesAf = array(
75 "Januarie", "Februarie", "Maart", "April", "Mei", "Junie",
76 "Julie", "Augustus", "September", "Oktober", "November",
77 "Desember"
78 );
79
80 /* private */ $wgMonthAbbreviationsAf = array(
81 "01", "02", "03", "04", "05", "06", "07", "08",
82 "09", "10", "11", "12"
83 );
84
85 # All special pages have to be listed here: a description of ""
86 # will make them not show up on the "Special Pages" page, which
87 # is the right thing for some of them (such as the "targeted" ones).
88 #
89 /* private */ $wgValidSpecialPagesAf = array(
90 "Userlogin" => "",
91 "Userlogout" => "",
92 "Preferences" => "Wysig my gebruikersvoorkeure.",
93 "Watchlist" => "My gunstelinge.",
94 "Recentchanges" => "Onlangs gewysig.",
95 "Upload" => "Laai prente.",
96 "Imagelist" => "Lys van prente.",
97 "Listusers" => "Geregistreerde gebruikers.",
98 "Statistics" => "Werf statistieke.",
99 "Randompage" => "Lukrake artikel.",
100
101 "Lonelypages" => "",
102 "Unusedimages" => "",
103 "Popularpages" => "",
104 "Wantedpages" => "Mees gevraagde artikels.",
105 "Shortpages" => "Kort artikels.",
106 "Longpages" => "Lang artikels.",
107 "Newpages" => "Nuwe artikels.",
108 "Ancientpages" => "Old articles",
109 "Allpages" => "Alle blaaie volgens titel.",
110
111 "Ipblocklist" => "Geblokkeerde IP-adresse.",
112 "Maintenance" => "Instandhoudingsbladsy.",
113 "Specialpages" => "Spesiale bladsye.",
114 "Contributions" => "Bydraes.",
115 "Emailuser" => "E-pos gebruiker.",
116 "Whatlinkshere" => "Wat skakel hierheen?",
117 "Recentchangeslinked" => "",
118 "Movepage" => "",
119 "Booksources" => "Eksterne boekbronne.",
120 "Export" => "XML export",
121 "Version" => "Version",
122 );
123
124 /* private */ $wgSysopSpecialPagesAf = array(
125 "Blockip" => "Blokkeer 'n IP-adres.",
126 "Asksql" => "SQL.",
127 "Undelete" => "Kyk na en herstel geskrapte bladsye."
128 );
129
130 /* private */ $wgDeveloperSpecialPagesAf = array(
131 "Lockdb" => "Laat toe dat die databasis slegs gelees word.",
132 "Unlockdb" => "Herstel databasis skryfregte.",
133 );
134
135 /* private */ $wgAllMessagesAf = array(
136
137 # Bits of text used by many pages:
138 #
139 "linktrail" => "/^([a-z]+)(.*)\$/sD",
140 "mainpage" => "Tuisblad",
141 "about" => "Omtrent",
142 "aboutwikipedia" => "Inligting oor Wikipedia",
143 "aboutpage" => "Wikipedia:Omtrent",
144 "help" => "Help",
145 "helppage" => "Wikipedia:Hulp",
146 "wikititlesuffix" => "Wikipedia",
147 "bugreports" => "Foutrapporte",
148 "bugreportspage" => "Wikipedia:FoutRapporte",
149 "faq" => "Gewilde vrae",
150 "faqpage" => "Wikipedia:GewildeVrae",
151 "edithelp" => "Wysighulp",
152 "edithelppage" => "Wikipedia:Hoe_word_'n_bladsy_gewysig",
153 "cancel" => "Kanselleer",
154 "qbfind" => "Vind",
155 "qbbrowse" => "Snuffel",
156 "qbedit" => "Wysig",
157 "qbpageoptions" => "Bladsy opsies",
158 "qbpageinfo" => "Bladsy inligting",
159 "qbmyoptions" => "My opsies",
160 "mypage" => "My bladsy",
161 "mytalk" => "My besprekings",
162 "currentevents" => "Huidige gebeure",
163 "errorpagetitle" => "Fout",
164 "returnto" => "Keer terug na $1.",
165 "fromwikipedia" => "Van Wikipedia &#8212; die gratis ensiklopedie.",
166 "whatlinkshere" => "Bladsye wat hierheen skakel",
167 "help" => "Hulp",
168 "search" => "Soek",
169 "go" => "Wys",
170 "history" => "Ouer weergawes",
171 "printableversion" => "Drukbare weergawe",
172 "editthispage" => "Wysig hierdie bladsy",
173 "deletethispage" => "Skrap bladsy",
174 "protectthispage" => "Beskerm hierdie bladsy",
175 "unprotectthispage" => "Laat toe dat bladsy gewysig word",
176 "newpage" => "Nuwe bladsy",
177 "talkpage" => "Bespreek hierdie bladsy",
178 "articlepage" => "Lees artikel",
179 "subjectpage" => "Lees onderwerp", # For compatibility
180 "userpage" => "Lees gebruikersbladsy",
181 "wikipediapage" => "Lees metabladsy",
182 "imagepage" => "Lees bladsy oor prent",
183 "viewtalkpage" => "Lees bespreking",
184 "otherlanguages" => "Ander tale",
185 "redirectedfrom" => "(Van $1 aangestuur.)",
186 "lastmodified" => "Laaste wysiging op $1.",
187 "viewcount" => "Hierdie bladsy is al $1 keer aangevra.",
188 "gnunote" => "Alle teks is beskikbaar onder die terme van die <a class=internal href='http://en.wikipedia.org/wiki/GNU_FDL'>GNU gratis dokumentasielisensie</a>.",
189 "printsubtitle" => "(Van http://af.wikipedia.org)",
190 "protectedpage" => "Beskermde bladsy",
191 "administrators" => "Wikipedia:Administreerders",
192 "sysoptitle" => "Sisopregte verlang",
193
194
195 "sysoptext" => "Die wysiging waarvoor jy gevra het kan slegs deur iemand wat \"sisop\"regte het, gedoen word. Lees $1.",
196 "developertitle" => "Ontwerperregte verlang",
197 "developertext" => "Die wysiging waarvoor jy gevra het kan slegs deur iemand wat \"progammeerder\"regte het, gedoen word. Lees $1.",
198 "nbytes" => "$1 grepe",
199 "go" => "Doen",
200 "ok" => "Aanvaar", #fixMe
201 "sitetitle" => "Wikipedia",
202 "sitesubtitle" => "Die gratis ensiklopedie",
203 "retrievedfrom" => "Ontsluit van \"$1\"",
204 "newmessages" => "Jy het $1.",
205 "newmessageslink" => "nuwe boodskappe",
206
207 # Main script and global functions
208 #
209 "nosuchaction" => "Ongeldige aksie",
210 "nosuchactiontext" => "Onbekende aksie deur die adres gespesifeer",
211 "nosuchspecialpage" => "Ongeldige spesiale bladsy",
212 "nospecialpagetext" => "Ongeldige spesiale bladsy gespesifeer.",
213
214 # General errors
215 #
216 "error" => "Fout",
217 "databaseerror" => "Databasisfout",
218 "dberrortext" => "Sintaksisfout in databasisnavraag
219 as gevolg van verbode navraag (sien $5),
220 of fout in die sagteware.
221 Die laaste navraag was:
222 <blockquote><tt>$1</tt></blockquote>
223 van funksie \"<tt>$2</tt>\".
224 MySQL foutboodskap \"<tt>$3: $4</tt>\".",
225 "noconnect" => "Kon nie met databasis op $1 konnekteer nie",
226 "nodb" => "Kon nie databasis $1 selekteer nie",
227 "readonly" => "Databasis gesluit",
228 "enterlockreason" => "Rede vir die sluiting,
229 en beraming van wanneer ontsluiting sal plaas vind",
230 "readonlytext" => "Die Wikipedia databasis is tans gesluit vir nuwe
231 artikelwysigings, waarskynlik vir roetine databasisonderhoud,
232 waarna dit terug sal wees na normaal.
233 Die administreerder wat dit gesluit het se verduideliking:
234 <p>$1",
235 "missingarticle" => "Die databasis het nie die teks van die veronderstelde bladsy \"$1\" gekry nie.
236 Nie databasisfout nie, moontlik sagtewarefout.
237 Raporteer die adres asseblief aan enige administrateur.",
238 "internalerror" => "Interne fout",
239 "filecopyerror" => "Kon nie lêer van \"$1\" na \"$2\" kopieer nie.",
240 "filerenameerror" => "Kon nie lêernaam van \"$1\" na \"$2\" wysig nie.",
241 "filedeleteerror" => "Kon nie lêer \"$1\" skrap nie.",
242 "filenotfound" => "Kon nie lêer \"$1\" vind nie.",
243 "unexpected" => "Onverwagte waarde: \"$1\"=\"$2\".",
244 "formerror" => "Fout: kon vorm nie stuur nie",
245 "badarticleerror" => "Die aksie kon nie op hierdie bladsy uitgevoer word nie.",
246 "cannotdelete" => "Kon nie die bladsy of prent skrap nie, iemand anders het dit miskien reeds geskrap.",
247 "badtitle" => "Ongeldige titel",
248 "badtitletext" => "Die bladsytitel waarvoor gevra is, is ongeldig, leeg, of
249 'n verkeerd geskakelde tussen-taal of tussen-wiki titel.",
250 "perfdisabled" => "Hierdie funksie is afgeskakel tydens spitstoegangsure vir verrigtingsredes, probeer weer tussen 02:00z en 14:00z (Universeel Gekoördineerde Tyd - UGT).",
251
252 # Login and logout pages
253 #
254 "logouttitle" => "Teken uit",
255 "logouttext" => "Jy is nou uitgeteken, en kan aanhou om
256 Wikipedia anoniem te gebruik; of jy kan inteken as dieselfde of 'n ander gebruiker.\n",
257
258 "welcomecreation" => "<h2>Welkom, $1.</h2><p>Jou rekening is geskep;
259 moenie vergeet om jou persoonlike voorkeure te stel nie.",
260
261 "loginpagetitle" => "Teken in",
262 "yourname" => "Jou gebruikersnaam",
263 "yourpassword" => "Jou wagwoord",
264 "yourpasswordagain" => "Tik weer jou wagwoord in",
265 "newusersonly" => " (slegs nuwe gebruikers)",
266 "remembermypassword" => "Onthou my wagwoord oor sessies.",
267 "loginproblem" => "<b>Daar was probleme met jou intekening.</b><br>Probeer weer.",
268 "alreadyloggedin" => "<font color=red><b>Gebruiker $1, jy is reeds ingeteken.</b></font><br>\n",
269
270 "areyounew" => "Indien jy nuut is by Wikipedia, en ingeteken,
271 voer jou gebruikersnaam en wagwoord in.
272 Jou e-pos is opsioneel; indien jy jou wagwoord vergeet, kan jy vra dat dit na
273 die e-pos adres gestuur word.<br>\n",
274
275 "login" => "Teken in",
276 "userlogin" => "Teken in",
277 "logout" => "Teken uit",
278 "userlogout" => "Teken uit",
279 "createaccount" => "Kies nuwe wagwoord",
280 "badretype" => "Die wagwoorde wat jy ingetik het, is nie dieselfde nie.",
281 "userexists" => "Die gebruikersnaam wat jy gebruik het, is alreeds gebruik. Kies asseblief 'n ander gebruikersnaam.",
282 "youremail" => "Jou e-pos",
283 "yournick" => "Jou bynaam (vir stempel)",
284 "emailforlost" => "Indien jy jou wagwoord vergeet het, kan jy 'n nuwe wagwoord na jou e-pos adres laat stuur.",
285 "loginerror" => "Intekenfout",
286 "noname" => "Ongeldige gebruikersnaam.",
287 "loginsuccesstitle" => "Suksesvolle intekening",
288 "loginsuccess" => "Jy is ingeteken by Wikipedia as \"$1\".",
289 "nosuchuser" => "Daar is geen \"$1\" gebruikersnaam nie.
290 Maak seker dit is reg gespel, of gebruik die vorm hier onder om 'n nuwe rekening te skep.",
291 "wrongpassword" => "Ongeldige wagwoord, probeer weer.",
292 "mailmypassword" => "Stuur my wagwword na my e-pos adres.",
293 "passwordremindertitle" => "Wagwoordwenk van Wikipedia",
294 "passwordremindertext" => "Iemand (waarskynlik jy, van IP-adres $1)
295 het gevra dat ons vir jou 'n nuwe Wikipedia wagwoord stuur.
296 Die wagwoord vir gebruiker \"$2\" is nou \"$3\".
297 Teken asseblief in en verander jou wagwoord.",
298 "noemail" => "Daar is geen e-pos adres vir gebruiker \"$1\" nie.",
299 "passwordsent" => "Nuwe wagwoord gestuur na e-posadres vir \"$1\".
300 Teken asseblief in na jy dit ontvang het.",
301
302 # Edit pages
303 #
304 "summary" => "Opsomming",
305 "minoredit" => "Klein wysiging",
306 "watchthis" => "Hou bladsy dop",
307 "savearticle" => "Stoor bladsy",
308 "preview" => "Voorskou",
309 "showpreview" => "Wys voorskou",
310 "blockedtitle" => "Gebruiker is geblokkeer",
311 "blockedtext" => "Jou gebruikersnaam of IP-adres is deur $1 geblokkeer:
312 <br>''$2''<p>Jy mag $1 of een van die ander [[Wikipedia:administreerders|administreerders]] kontak
313 om dit te bespreek.",
314 "newarticle" => "(Nuut)",
315 "newarticletext" =>
316 "Die bladsy waarna geskakel is, bestaan nie.
317 Om 'n nuwe bladsy te skep, tik in die invoerboks hier onder. Lees die [[Wikipedia:Help|hulp bladsy]]
318 vir meer inligting.
319 Indien jy per ongeluk hier is, gebruik jou blaaier se '''terug''' knop.",
320 "anontalkpagetext" => "---- ''Dit is die besprekingsbladsy vir 'n anonieme gebruiker wat nie 'n rekening geskep het nie. Ons moet dus hul [[IP-adres]] gebruik om hulle te identifiseer. So 'n IP-adres kan deur verskeie gebruikers gedeel word. Indien jy 'n anonieme gebruiker is wat voel dat oneerbiedige komentaar aan jou gerig is, [[Special:Userlogin|skep 'n rekening of teken in]] om verwarring te voorkom met ander anonieme gebruikers.'' ",
321 "noarticletext" => "(Daar is tans geen inligting vir hierdie artikel nie.)",
322 "updated" => "(Gewysig)",
323 "note" => "<strong>Nota:</strong> ",
324 "previewnote" => "Onthou dat dit slegs 'n voorskou is en nog nie gestoor is nie!",
325 "previewconflict" => "Hierdie voorskou reflekteer die teks in die boonste invoerboks soos dit sal lyk as jy dit stoor.",
326 "editing" => "Besig om $1 te wysig",
327 "editconflict" => "Wysigingskonflik: $1",
328 "explainconflict" => "Iemand anders het hierdie bladsy gewysig sedert jy dit begin verander het.
329 Die boonste invoerboks het die teks wat tans bestaan.
330 Jou wysigings word in die onderste invoerboks gewys.
331 Jy sal jou wysigings moet saamsmelt met die huidige teks.
332 <strong>Slegs</strong> die teks in die boonste invoerboks sal gestoor word wanneer jy \"Stoor bladsy\" druk.\n<p>",
333 "yourtext" => "Jou teks",
334 "storedversion" => "Gestoorde weergawe",
335 "editingold" => "<strong>Waarskuwing: jy is besig om 'n ou weergawe van hierdie bladsy te wysig.
336 As jy dit stoor, sal enige wysigings sedert hierdie wysiging verloor word.</strong>\n",
337 "yourdiff" => "Wysigings",
338 "copyrightwarning" => "Alle bydraes aan Wikipedia word beskou as beskikbaar gestel onder
339 die ''GNU Free Documentation License'' (lees $1 vir meer inligting).
340 As jy nie wil hê dat jou werk ongemagtig gewysig of versprei mag word nie, moet jy dit nie hier indien nie.<br>
341 Jy belowe ons ook dat jy dit self geskryf het, of verkry het van 'n bron wat toelaat dat dit hier mag wees.<br />
342 <strong>Moenie werk beskerm deur kopiereg sonder toestemming indien nie!</strong>",
343 "longpagewarning" => "Waarskuwing: hierdie bladsy is $1 kilogrepe lank; sekere blaaiers
344 kan probleme hê met die wysiging va blaaie langer as 32 kilogrepe. Breek asseblief die bladsy op in kleiner dele.",
345
346 # History pages
347 #
348 "revhistory" => "Wysigingsgeskiedenis",
349 "nohistory" => "Daar is geen wysigingsgeskiedenis vir hierdie bladsy nie.",
350 "revnotfound" => "Wysiging nie gevind nie.",
351 "revnotfoundtext" => "Die ou wysiging waarvoor jy gevra het, kon nie gevind word nie. Maak asseblief seker dat die adres wat jy gebruik
352 het om toegang te kry tot hierdie bladsy, reg is.\n",
353 "loadhist" => "Besig om bladsy wysigingsgeskiedenis te laai.",
354 "currentrev" => "Huidige wysiging",
355 "revisionasof" => "Wysiging soos op $1",
356 "cur" => "huidige",
357 "next" => "volgende",
358 "last" => "vorige",
359 "orig" => "oorspronklike",
360 "histlegend" => "Byskrif: (huidige) = verskil van huidige weergawe,
361 (vorige) = verskil van vorige weergawe, M = klein wysiging",
362
363 # Diffs
364 #
365 "difference" => "(Verksil tussen weergawes)",
366 "loadingrev" => "Besig om weergawe van verskil te laai.",
367 "lineno" => "Lyn $1:",
368 "editcurrent" => "Wysig die huidige weergawe van hierdie bladsy.",
369
370 # Search results
371 #
372 "searchresults" => "soekresultate",
373 "searchhelppage" => "Wikipedia:Soek",
374 "searchingwikipedia" => "Soek in Wikipedia",
375 "searchresulttext" => "Vir meer inligting oor Wikipedia soekresultate, lees $1.",
376 "searchquery" => "Vir navraag \"$1\"",
377 "badquery" => "Verkeerd gestelde navraag",
378 "badquerytext" => "Ons kon nie jou naavraag prosesseer nie.
379 Dit is miskien omdat jy gesoek het vir iets wat minder as drie letters bevat. Jy het miskien die navraag verkeerd ingetik.",
380 "matchtotals" => "Die navraag \"$1\" pas $2 artikeltitels
381 en teks in $3 artikels.",
382 "nogomatch" => "Geen bladsy met hierdie presiese titel bestaan nie, probeer 'n volteksnavraag. ",
383 "titlematches" => "Artikeltitel resultate",
384 "notitlematches" => "Geen artikeltitel resultate nie",
385 "textmatches" => "Artikelteks resultate",
386 "notextmatches" => "Geen artikelteks resultate nie",
387 "prevn" => "vorige $1",
388 "nextn" => "volgende $1",
389 "viewprevnext" => "Kyk na ($1) ($2) ($3).",
390 "showingresults" => "Onder <b>$1</b> resultate, beginende met #<b>$2</b>.",
391 "nonefound" => "<strong>Nota</strong>: onsuksesvolle navrae word gewoonlik veroorsaak deur 'n soektog met algemene
392 woorde wat nie geindekseer word nie, of spesifisering van meer as een woord (slegs blaaie wat alle navraagwoorde
393 bevat, word gewys).",
394 "powersearch" => "Soek",
395 "powersearchtext" => "
396 Search in namespaces :<br>
397 $1<br>
398 $2 List redirects Search for $3 $9", #fixMe
399
400
401 # Preferences page
402 #
403 "preferences" => "Voorkeure",
404 "prefsnologin" => "Nie ingeteken nie",
405 "prefsnologintext" => "Jy moet <a href=\"" .
406 wfLocalUrl( "Special:Userlogin" ) . "\">ingeteken wees</a>
407 om voorkeure te spesifiseer.",
408 "prefslogintext" => "Jy is ingeteken as \"$1\".
409 Jou internet ID-nommer is $2.",
410 "prefsreset" => "Voorkeure is herstel.",
411 "qbsettings" => "Snelbalkvoorkeure", #fixMe Quickbar settings
412 "changepassword" => "Verander wagwoord",
413 "skin" => "Omslag",
414 "math" => "Verbeeld wiskunde",
415 "math_failure" => "Kon nie verbeeld nie",
416 "math_unknown_error" => "onbekende fout",
417 "math_unknown_function" => "onbekende funksie ",
418 "math_lexing_error" => "leksikale fout",
419 "math_syntax_error" => "sintaksfout",
420 "saveprefs" => "Stoor voorkeure",
421 "resetprefs" => "Herstel voorkeure",
422 "oldpassword" => "Ou wagwoord",
423 "newpassword" => "Nuwe wagwoord",
424 "retypenew" => "Tik nuwe wagwoord weer in",
425 "textboxsize" => "Grootte van invoerboks",
426 "rows" => "Rye",
427 "columns" => "Kolomme",
428 "searchresultshead" => "Soekresultaat voorkeure",
429 "resultsperpage" => "Aantal resultate om te wys",
430 "contextlines" => "Aantal lyne per resultaat",
431 "contextchars" => "Karakters konteks per lyn",
432 "stubthreshold" => "Drempel vir verkorte artikels",
433 "recentchangescount" => "Aantal titels in onlangse wysigings",
434 "savedprefs" => "Jou voorkeure is gestoor.",
435 "timezonetext" => "Aantal ure wat plaaslike tyd verskil van UGT.",
436 "localtime" => "Plaaslike tyd",
437 "timezoneoffset" => "Teenrekening",
438 "emailflag" => "Keer e-pos van ander gebruikers",
439
440 # Recent changes
441 #
442 "changes" => "wysigings",
443 "recentchanges" => "Onlangse wysigings",
444 "recentchangestext" => "Volg wysigings wat onlangs verander het, op
445 [[Wikipedia:Welkom nuwelinge|Welkom nuwelinge]]!
446 Kyk asb. ook na hierdie bladsye: [[wikipedia:FAQ|Wikipedia FAQ]],
447 [[Wikipedia:beleid|beleid]]
448 (veral [[wikipedia:styl|styl]],
449 [[wikipedia:neutrale standpunt|neutrale standpunt]]),
450 en [[wikipedia:mees algemene Wikipedia foute|mees algemene Wikipedia foute]].
451
452 As jy wil hê dat Wikipedia suksesvol moet wees, is dit belangrik dat jy nie
453 materiaal byvoeg wat deur [[wikipedia:kopiereg|kopiereg]] beperk word nie.
454 Die wetlike onderhewigheid kan die projek skade aandoen.
455 Kyk ook na [http://meta.wikipedia.org/wiki/Special:Recentchanges|onlangse metabesprekings].", #fixMeContinue
456 "rcloaderr" => "Laai onlangse wysigings",
457 "rcnote" => "Hier onder is die laaste <strong>$1</strong> wysigings gedurende die laaste <strong>$2</strong> dae.",
458 "rcnotefrom" => "Hier onder is die wysigings sedert <b>$2</b> (tot by <b>$1</b> word gewys).",
459 "rclistfrom" => "Wys nuwe wysigings en begin by $1",
460 # "rclinks" => "Wys die laaste $1 wysigings in die laaste $2 ure / laaste $3 dae",
461 "rclinks" => "Wys die laaste $1 wysigings in die laaste $2 dae.",
462 "rchide" => "in $4 vorm; $1 klein veranderinge; $2 sekondêre naamspasies; $3 veelvuldige wysigings.",
463 "diff" => "verskil",
464 "hist" => "geskiedenis",
465 "hide" => "vat weg",
466 "show" => "wys",
467 "tableform" => "tabel",
468 "listform" => "lys",
469 "nchanges" => "$1 wysigings",
470 "minoreditletter" => "K",
471 "newpageletter" => "N",
472
473 # Upload
474 #
475 "upload" => "Laai lêer",
476 "uploadbtn" => "Laai lêer",
477 "uploadlink" => "Laai prente",
478 "reupload" => "Herlaai",
479 "reuploaddesc" => "Keer terug na die laaivorm.",
480 "uploadnologin" => "Nie ingeteken nie",
481 "uploadnologintext" => "Teken eers in <a href=\"" .
482 wfLocalUrl( "Special:Userlogin" ) . "\">logged in</a>
483 om lêers te laai.",
484 "uploadfile" => "Laai lêer",
485 "uploaderror" => "Laaifout",
486 "uploadtext" => "<strong>STOP!</strong> Voor jy hier laai, lees en volg Wikipedia se <a href=\"" .
487 wfLocalUrlE( "Wikipedia:Image_use_policy" ) . "\">beleid oor prentgebruik</a>.
488 <p>Om prente wat voorheen gelaai is te sien of te soek, gaan na die <a href=\"" . wfLocalUrlE( "Special:Imagelist" ) .
489 "\">lys van gelaaide prente</a>.
490 Laai van lêers en skrappings word aangeteken in die <a href=\"" .
491 wfLocalUrlE( "Wikipedia:Upload_log" ) . "\">laailog</a>.
492 <p>Gebruik die vorm hier onder om nuwe prente te laai wat jy ter illustrasie in jou artikels wil gebruik.
493 In die meeste webblaaiers sal jy 'n \"Browse...\" knop sien, wat jou bedryfstelsel se standaard lêeroopmaak dialoogblokkie sal oopmaak.
494 Deur 'n lêer in hierdie dialoogkassie te kies, vul jy die teksboks naas die knop met die naam van die lêer.
495 Jy moet ook die blokkie merk om te bevestig dat jy geen kopieregte skend deur die lêer op te laai nie.
496 Kliek die \"Laai\" knop om die laai af te handel.
497 Dit mag dalk 'n rukkie neem as jy 'n stadige internetverbinding het.
498 <p>Die voorkeurformate is JPEG vir fotografiese prente, PNG vir tekeninge en ander ikoniese prente, en OGG vir klanklêers.
499 Gebruik asseblief beskrywende lêername om verwarring te voorkom.
500 Om die prent in 'n artikel te gebruik, gebruik 'n skakel met die formaat <b>[[image:file.jpg]]</b> of <b>[[image:file.png|alt text]]</b>
501 of <b>[[media:file.ogg]]</b> vir klanklêers.
502 <p>Let asseblief op dat, soos met Wikipedia bladsye, mag ander jou gelaaide lêers redigeer as hulle dink dit dien die ensiklopedie, en jy kan verhoed word om lêers te laai as jy die stelsel misbruik.",
503 "uploadlog" => "laailog",
504 "uploadlogpage" => "laai_log",
505 "uploadlogpagetext" => "Hier onder is 'n lys van die mees onlangse lêers wat gelaai is.
506 Alle tye is bedienertyd (UGT).
507 <ul>
508 </ul>
509 ",
510 "filename" => "Lêernaam",
511 "filedesc" => "Opsomming",
512 "affirmation" => "Ek bevestig dat die kopiereghouer van hierdie lêer toestem om dit te lisensieer volgens die terme van die $1.",
513 "copyrightpage" => "Wikipedia:kopiereg",
514 "copyrightpagename" => "Wikipedia kopiereg",
515 "uploadedfiles" => "Gelaaide lêers",
516 "noaffirmation" => "Jy moet bevestig dat die laai van jou lêer geen kopieregte skend nie.",
517 "ignorewarning" => "Ignoreer waarskuwing en stoor lêer.",
518 "minlength" => "Prentname moet ten minste drie letters lank wees.",
519 "badfilename" => "Prentnaam is verander na \"$1\".",
520 "badfiletype" => "\".$1\" is nie 'n aanbevole lêerformaat vir prente nie.",
521 "largefile" => "Dis aanbeveel dat prente kleiner as 100k moet wees.",
522 "successfulupload" => "Laai suksesvol",
523 "fileuploaded" => "Lêer \"$1\" suksesvol gelaai.
524 Volg asseblief hierdie skakel: ($2) na die beskrywingsbladsy en vul inligting in oor die die lêer, soos waar dit vandaan kom, wie het dit geskep en wanneer, en enige iets anders wat jy daarvan af weet.",
525 "uploadwarning" => "Laaiwaarskuwing",
526 "savefile" => "Stoor lêer",
527 "uploadedimage" => "Het \"$1\" gelaai",
528
529 # Image list
530 #
531 "imagelist" => "Prentelys",
532 "imagelisttext" => "Hier onder is a lys van $1 prente gesorteer $2.",
533 "getimagelist" => "Besig om prentelys te haal",
534 "ilshowmatch" => "Wys alle prente met name wat pas",
535 "ilsubmit" => "Soek",
536 "showlast" => "Wys laaste $1 prente gesorteer $2.",
537 "all" => "alles",
538 "byname" => "volgens naam",
539 "bydate" => "volgens datum",
540 "bysize" => "volgens grootte",
541 "imgdelete" => "skrap",
542 "imgdesc" => "beskrywing",
543 "imglegend" => "Legende: (beskrywing) = wys/verander prent se beskrywing.",
544 "imghistory" => "Prentgeskiedenis",
545 "revertimg" => "gaan terug",
546 "deleteimg" => "skrap",
547 "imghistlegend" => "Legende: (huidig) = dit is die huidige prent, (skrap) = skrap hierdie ou weergawe, (gaan terug) = gaan terug na hierdie ou weergawe.
548 <br><i>Kliek die datum om die prent te sien wat op daardie datum gelaai is</i>.",
549 "imagelinks" => "Prentskakels",
550 "linkstoimage" => "Die volgende bladsye gebruik hierdie prent:",
551 "nolinkstoimage" => "Daar is geen bladsye wat hierdie prent gebruik nie.",
552
553 # Statistics
554 #
555 "statistics" => "Statistiek",
556 "sitestats" => "Werfstatistiek",
557 "userstats" => "Gebruikerstatistiek",
558 "sitestatstext" => "Daar is 'n totaal van <b>$1</b> bladsye in die databasis.
559 Dit sluit \"bespreek\" bladsye in, bladsye oor Wikipedia, minimale \"verkorte\"
560 bladsye, wegwysbladsye, en ander wat waarskynlik nie as artikels kwalifiseer nie.
561 Uitsluitend bogenoemde, is daar <b>$2</b> bladsye wat waarskynlik ware artikels is.<p>
562 Bladsye is al <b>$3</b> kere aangevra, en <b>$4</b> keer verander sedert die sagteware opgegradeer is (July 20, 2002).
563 Dit werk uit op gemiddeld <b>$5</b> veranderings per bladsy, en bladsye word <b>$6</b> keer per verandering aangevra.",
564 "userstatstext" => "Daar is <b>$1</b> geregistreerde gebruikers.
565 <b>$2</b> van hulle is administrateurs (sien $3).",
566
567 # Maintenance Page
568 #
569 "maintenance" => "Instandhoudingsbladsy",
570 "maintnancepagetext" => "Hierdie bladsy bevat handige gereedskap vir alledaagse instandhouding. Party van hierdie funksies gebruik die databasis, so moet asseblief nie die bladsy herlaai na elke item wat jy verander het nie ;-)",
571 "maintenancebacklink" => "Terug na die instandhoudingsbladsy",
572 "disambiguations" => "Bladsye wat onduidelikhede opklaar",
573 "disambiguationspage" => "Wikipedia:Links_to_disambiguating_pages",
574 "disambiguationstext" => "Die volgende artikels skakel na 'n <i>bladsy wat onduidelikhede opklaar</i>. Hulle behoort eerder na die relevante onderwerp te skakel.<br>'n Bladsy word gesien as een wat onduidelikhede opklaar as $1 daarna toe skakel.<br>Skakels van ander naamkontekste is <i>nie</i> hier gelys nie.",
575 "doubleredirects" => "Dubbele aansture",
576 "doubleredirectstext" => "<b>Let op:</b> Hierdie lys bevat moontlik false positiewe. Dit beteken gewoonlik dat daar nog teks met skakels onder die eerste #REDIRECT is.<br>\nElke ry bevat skakels na die eerste en die tweede aanstuur, asook die eerste reël van van die tweede aanstuurteks, wat gewoonlik die \"regte\" teikenbladsy gee waarna die eerste aanstuur behoort te wys.",
577 "brokenredirects" => "Stukkende aansture",
578 "brokenredirectstext" => "Die volgende aansture skakel na 'n bladsy wat nie bestaan nie.",
579 "selflinks" => "Bladsye met selfskakels",
580 "selflinkstext" => "Die volgende bladsy bevat 'n skakel na hulself, en dit behoort nie te gebeur nie.",
581 "mispeelings" => "Bladsye met spelfoute",
582 "mispeelingstext" => "Die volgende bladsye bevat 'n algemene spelfout, soos gelys op $1. Die regte spelling word dalk (so) gegee.",
583 "mispeelingspage" => "Lys van algemene spelfoute",
584 "missinglanguagelinks" => "Weggelate taalskakels",
585 "missinglanguagelinksbutton" => "Het weggelate taalskakels gevind vir",
586 "missinglanguagelinkstext" => "Hierdie artikels skakel <i>nie</i> na hul eweknie in $1. Aansture en subbladsye word <i>nie</i> gewys nie.",
587
588
589 # Miscellaneous special pages
590 #
591 "orphans" => "Weesbladsye",
592 "lonelypages" => "Weesbladsye",
593 "unusedimages" => "Ongebruikte prente",
594 "popularpages" => "Populêre bladsye",
595 "nviews" => "$1 keer aangevra",
596 "wantedpages" => "Gesogte bladsye",
597 "nlinks" => "$1 skakels",
598 "allpages" => "Alle bladsye",
599 "randompage" => "Lukrake bladsy",
600 "shortpages" => "Kort bladsye",
601 "longpages" => "Lang bladsye",
602 "listusers" => "Gebruikerslys",
603 "specialpages" => "Spesiale bladsye",
604 "spheading" => "Spesiale bladsye",
605 "sysopspheading" => "Spesiale bladsye vir die sisop se gebruik",
606 "developerspheading" => "Spesiale bladsye vir programmeerders se gebruik",
607 "protectpage" => "Beskerm bladsy",
608 "recentchangeslinked" => "Verwante veranderings",
609 "rclsub" => "(na bladsye waarna \"$1\" skakel)",
610 "debug" => "Ontfout",
611 "newpages" => "Nuwe bladsye",
612 "movethispage" => "Skuif hierdie bladsy",
613 "unusedimagestext" => "<p>Let asseblief op dat ander webwerwe, soos die internasionale Wikipedias, dalk met 'n direkte URL na 'n prent skakel, so die prent sal dus hier verskyn al word dit aktief gebruik.",
614 "booksources" => "Boekbronne",
615 "booksourcetext" => "Hier onder is 'n lys van skakels na ander werwe wat nuwe en tweede handse boeke verkoop, en wat dalk ook verdere inligting het oor boeke waarna jy soek.
616 Wikipedia is nie geaffilieer aan enige van hierdie besighede nie en die lys moet nie as 'n aanbeveling gesien word nie.",
617
618 # Email this user
619 #
620 "mailnologin" => "Geen verstuuradres",
621 "mailnologintext" => "Jy moet <a href=\"" .
622 wfLocalUrl( "Special:Userlogin" ) . "\">ingeteken</a>
623 wees en 'n geldige e-posadres in jou <a href=\"" .
624 wfLocalUrl( "Special:Preferences" ) . "\">voorkeure</a>
625 hê om e-pos aan ander gebruikers te stuur.",
626 "emailuser" => "Stuur e-pos na hierdie gebruiker",
627 "emailpage" => "Stuur e-pos na gebruiker",
628 "emailpagetext" => "As die gerbuiker 'n geldoge e-posadres in haar of sy gebruikersvoorkeure het, sal die vorm hier onder 'n enkele boodskap stuur.
629 Die e-posadres wat jy in jou gebruikersvoorkeure het sal verkyn as die \"Van\" adres van die pos, so die ontvanger sal kan terug antwoord.",
630 "noemailtitle" => "Geen e-posadres",
631 "noemailtext" => "Hierdie gebruiker het nie 'n geldige e-posadres gespesifiseer nie of het gekies om nie e-pos van ander gebruikers te ontvang nie.",
632 "emailfrom" => "Van",
633 "emailto" => "Aan",
634 "emailsubject" => "Onderwerp",
635 "emailmessage" => "Boodskap",
636 "emailsend" => "Stuur",
637 "emailsent" => "E-pos gestuur",
638 "emailsenttext" => "Jou e-pos is gestuur.",
639
640 # Watchlist
641 #
642 "watchlist" => "My dophoulys",
643 "watchlistsub" => "(vir gebruiker \"$1\")",
644 "nowatchlist" => "Jy het geen items in jou dophoulys nie.",
645 "watchnologin" => "Nie ingeteken nie",
646 "watchnologintext" => "Jy moet <a href=\"" .
647 wfLocalUrl( "Special:Userlogin" ) . "\">ingeteken</a>
648 wees om jou dophoulys te verander.",
649 "addedwatch" => "Bygevoeg tot dophoulys",
650 "addedwatchtext" => "Die bladsy \"$1\" is by jou <a href=\"" .
651 wfLocalUrl( "Special:Watchlist" ) . "\">dophoulys</a> gevoeg.
652 Toekomstige veranderinge aan hierdie bladsye en sy geassosieerde Bespreekbladsy sal hier verskyn en die bladsy sal in <b>vetdruk</b> verskyn in die <a href=\"" .
653 wfLocalUrl( "Special:Recentchanges" ) . "\">lys van onlangse wysigings</a> om dit makliker te maak om dit raak te sien.</p>
654
655 <p>As jy die bladsy later van jou dophoulys wil verwyder, kliek \"Moenie meer dophou\" in die kantbalk.",
656 "removedwatch" => "Afgehaal van dophoulys",
657 "removedwatchtext" => "Die bladsy \"$1\" is van jou dophoulys afgehaal.",
658 "watchthispage" => "Hou hierdie bladsy dop",
659 "unwatchthispage" => "Moenie meer dophou",
660 "notanarticle" => "Nie 'n artikel",
661
662 # Delete/protect/revert
663 #
664 "deletepage" => "Skrap bladsy",
665 "confirm" => "Bevestig",
666 "confirmdelete" => "Bevestig skrapping",
667 "deletesub" => "(Besig om \"$1\" te skrap)",
668 "confirmdeletetext" => "Jy staan op die punt om 'n bladsy of prent asook al hulle geskiedenis uit die databasis te skrap.
669 Bevestig asseblief dat jy dit wil doen, dat jy die gevolge verstaan en dat jy dit doen in ooreenstemming met die [Wikipedia:Policy]].",
670 "confirmcheck" => "Ja, ek wil dit regtig skrap.",
671 "actioncomplete" => "Aksie uitgevoer",
672 "deletedtext" => "\"$1\" is geskrap.
673 Kyk na $2 vir 'n rekord van onlangse skrappings.",
674 "deletedarticle" => "\"$1\" geskrap",
675 "dellogpage" => "Skrap_log",
676 "dellogpagetext" => "Hier onder is 'n lys van die mees onlangse skrappings. Alle tye is bedienertyd (UGT).
677 <ul>
678 </ul>
679 ",
680 "deletionlog" => "skrappingslog",
681 "reverted" => "Het terug gegaan na vroeëre weergawe",
682 "deletecomment" => "Rede vir skrapping",
683 "imagereverted" => "Terugkeer na vorige weergawe was suksesvol.",
684 "rollback" => "Rol veranderinge terug",
685 "rollbacklink" => "Rol terug",
686 "cantrollback" => "Kan nie na verandering terug keer nie; die laaste bydraer is die enigste outer van hierdie bladsy.",
687 "revertpage" => "Het teruggegaan na laaste verandering wat $1 gemaak het",
688
689 # Undelete
690 "undelete" => "Herstel geskrapte bladsy",
691 "undeletepage" => "Bekyk en herstel geskrapte bladsye",
692 "undeletepagetext" => "Die volgende bladsye is geskrap, maar hulle is nog in die argief en kan herstel word. Die argief kan periodiek skoongemaak word.",
693 "undeletearticle" => "Herstel geskrapte bladsy",
694 "undeleterevisions" => "$1 weergawes in argief",
695 "undeletehistory" => "As jy die bladsy herstel, sal alle weergawes herstel word.
696 As 'n nuwe bladsy met dieselfde naam sedert die skrapping geskep is, sal die herstelde weergawes in die nuwe bladsy se voorgeskiedenis verskyn en die huidige weergawe van die lewendige bladsy sal nie outomaties vervang word nie.",
697 "undeleterevision" => "Geskrape weergawes vanaf $1",
698 "undeletebtn" => "Herstel!",
699 "undeletedarticle" => "het \"$1\" herstel",
700 "undeletedtext" => "Die bladsy [[$1]] is sukselsvol herstel.
701 Kyk na [[Wikipedia:Deletion_log]] vir 'n rekord van onlangse skrappings en herstellings.",
702
703 # Contributions
704 #
705 "contributions" => "Gebruikersbydraes",
706 "mycontris" => "My bydraes",
707 "contribsub" => "Vir $1",
708
709 "nocontribs" => "Geen veranderinge wat by hierdie kriteria pas, is gevind nie.",
710 "ucnote" => "Hier onder is die gebruiker se laaste <b>$1</b> veranderings in die laaste <b>$2</b> dae.",
711 "uclinks" => "Bekyk die laaste $1 veranderings; bekyk die laaste $2 dae.",
712 "uctop" => " (boontoe)" ,
713
714 # What links here
715 #
716 "whatlinkshere" => "Wat skakel hierheen",
717 "notargettitle" => "Geen teiken",
718 "notargettext" => "Jy het nie 'n teikenbladsy of gebruiker waarmee hierdie funksie moet werk, gespesifiseer nie.",
719 "linklistsub" => "(Lys van skakels)",
720 "linkshere" => "Die volgende bladsye skakel hierheen:",
721 "nolinkshere" => "Geen bladsye skakel hierheen nie.",
722 "isredirect" => "Stuur bladsy aan",
723
724 # Block/unblock IP
725 #
726 "blockip" => "Blok IP-adres",
727 "blockiptext" => "Gebruik die vorm hier onder om skryftoegang van 'n sekere IP-adres te blok.
728 Dit moet net gedoen word om vandalisme te voorkom en in ooreenstemming met [Wikipedia:Policy|Wikipedia policy]].
729 Vul 'n spesifieke rede hier onder in (haal byvoorbeeld spesifieke bladsye wat gevandaliseer is, aan).",
730 "ipaddress" => "IP-Adres",
731 "ipbreason" => "Rede",
732 "ipbsubmit" => "Blok hierdie adres",
733 "badipaddress" => "Die IP-adres is nie in die regte formaat nie.",
734 "noblockreason" => "Jy moet 'n rede vir die blokkering gee.",
735 "blockipsuccesssub" => "Blokkering het geslaag",
736 "blockipsuccesstext" => "Die IP-adres \"$1\" is geblok.
737 <br>Kyk na [[Special:Ipblocklist|IP block list]] vir 'n oorsig van blokkerings.",
738 "unblockip" => "Maak IP-adres oop",
739 "unblockiptext" => "Gebruik die vorm hier onder om skryftoegang te herstel vir 'n voorheen geblokkeerde IP-adres.",
740 "ipusubmit" => "Maak hierdie adres oop",
741 "ipusuccess" => "IP-adres \"$1\" is oopgemaak",
742 "ipblocklist" => "Lys van geblokkeerde IP-adresse",
743 "blocklistline" => "$1, $2 het $3 geblok",
744 "blocklink" => "blok",
745 "unblocklink" => "maak oop",
746 "contribslink" => "bydraes",
747
748 # Developer tools
749 #
750 "lockdb" => "Sluit databasis",
751 "unlockdb" => "Ontsluit databasis",
752 "lockdbtext" => "As jy die databasis sluit, kan geen gebruiker meer bladsye redigeer nie, voorkeure verander nie, dophoulyste verander nie, of ander aksies uitvoer wat veranderinge in die databasis verg nie.
753 Bevestig asseblief dat dit is wat jy wil doen en dat jy die databasis sal ontsluit sodra jy jou instandhouding afgehandel het.",
754 "unlockdbtext" => "As jy die databasis ontsluit, kan gebruikers weer bladsye redigeer, voorkeure verander, dophoulyste verander, of ander aksies uitvoer wat veranderinge in die databasis verg.
755 Bevestig asseblief dat dit is wat jy wil doen.",
756 "lockconfirm" => "Ja, ek wil regtig die databasis sluit.",
757 "unlockconfirm" => "Ja, ek wil regtig die databasis ontsluit.",
758 "lockbtn" => "Sluit die databasis",
759 "unlockbtn" => "Ontsluit die databasis",
760 "locknoconfirm" => "Jy het nie die bevestigblokkie gemerk nie.",
761 "lockdbsuccesssub" => "Databasissluit het geslaag",
762 "unlockdbsuccesssub" => "Databasisslot is verwyder",
763 "lockdbsuccesstext" => "Die Wikipedia databasis is gesluit.
764 <br>Onthou om dit te ontsluit wanneer jou onderhoud afgehandel is.",
765 "unlockdbsuccesstext" => "Die Wikipedia databasis is ontsluit.",
766
767 # SQL query
768 #
769 "asksql" => "SQL navraag",
770 "asksqltext" => "Gebruik die vorm hier onder om 'n navraag direk op die Wikipedia databasis te doen.
771 Gebruik enkel aanhaligstekens ('soos hier') om karkaterkonstantes te begrens.
772 Dit kan dikwels 'n groot lading op die bediener plaas, so gebruik hierdie funksie asseblief so min as moontlik.",
773 "sqlquery" => "Tik navraag in",
774 "querybtn" => "Stuur navraag",
775 "selectonly" => "Net Wikipedia prgrammeerders mag navrae doen wat SQL-sleutelwoorde anders as \"SELECT\" bevat.",
776 "querysuccessful" => "Navraag suksesvol",
777
778 # Move page
779 #
780 "movepage" => "Skuif bladsy",
781 "movepagetext" => "Met die vorm hier onder kan jy 'n bladsy hernoem en so al sy geskiedenis na die nuwe naam skuif.
782 Die ou titel sal 'n aanstuurbladsy na die nuwe titel word.
783 Skakels na die ou bladsytitel sal nie verander nie; maak seker dat jy
784 [[Special:Maintenance|check]] vir dubbele of gebrekte aansture.
785 Dis jou verantwoordelikheid om seker te maak dat skakels steeds wys waarheen hulle moet.
786
787 Let op dat 'n bladsy '''nie''' geskuif sal word as daar reeds 'n bladsy met so 'n titel bestaan nie, tensy dit leeg is off 'n aanstuurbladsy is, en dit het geen veranderingsgeskiedenis nie. Dit beteken dat jy 'n bladsy kan hernoem na sy ou titel as jy 'n fout gemaak het, en jy kan nie oor 'n bestaande bladsy skryf nie.
788
789 <b>WAARSKUWING!</b>
790 Hierdie kan 'n drasitiese en onverwagte verandering vir 'n populêre bladsy wees;
791 maak asseblief seker dat jy die gevolge verstaan voordat jy voortgaan.",
792 "movepagetalktext" => "Die geassosieerde praatbladsy, indien enige, sal outomaties saam met dit geskuif word, '''behalwe as:'''
793 *Jy die bladsy oor naamkontekste heen skuif,
794 *'n Bespreekbladsy wat nie leeg is nie reeds onder die nuwe naam bestaan, of
795 *Jy die merk uit blokkie hier onder wegneem.
796
797 In hierdie gevalle, sal jy die bladsy met die hand moet skuif of saamsmelt as jy wil.",
798 "movearticle" => "Skuif bladsy",
799 "movenologin" => "Nie ingeteken nie",
800 "movenologintext" => "Jy moet 'n geregistreerde gebruiker wees en <a href=\"" .
801 wfLocalUrl( "Special:Userlogin" ) . "\">ingeteken</a>
802 wees om 'n bladsy te skuif.",
803 "newtitle" => "Na nuwe titel",
804 "movepagebtn" => "Skuif bladsy",
805 "pagemovedsub" => "Verskuiwing het geslaag",
806 "pagemovedtext" => "Bladsy \"[[$1]]\" geskuif na \"[[$2]]\".",
807 "articleexists" => "'n Bladsy met daardie naam bestaan reeds, of die naam wat jy gekies het, is nie geldig nie.
808 Kies asseblief 'n ander naam.",
809 "talkexists" => "Die bladsy self is suksesvol verskuif, maar die bespreekbladsy kon nie geskuif word nie omdat een reeds bestaan met die nuwe titel. Smelt hulle asseblief met die hand saam.",
810 "movedto" => "geskuif na",
811 "movetalk" => "Skuif \"bespreek\"bladsy ook, indien van toepassing.",
812 "talkpagemoved" => "Die ooreenkomstige bespreekbladsy is ook geskuif.",
813 "talkpagenotmoved" => "Die ooreenkomstige bespreekbladsy is <strong>nie</strong> geskuif nie.",
814
815 #Math
816 'mw_math_png' => "Gebruik altyd PNG.",
817 'mw_math_simple' => "Gebruik HTML indien dit eenvoudig is, andersins PNG.",
818 'mw_math_html' => "Gebruik HTML wanneer moontlik, andersins PNG.",
819 'mw_math_source' => "Los as TeX (vir teks blaaiers).",
820 'mw_math_modern' => "Moderne blaaiers.",
821 'mw_math_mathml' => 'MathML',
822
823 );
824
825 require_once( "LanguageUtf8.php" );
826
827 class LanguageAf extends LanguageUtf8 {
828
829 function getBookstoreList () {
830 global $wgBookstoreListAf ;
831 return $wgBookstoreListAf ;
832 }
833
834 function getNamespaces() {
835 global $wgNamespaceNamesAf;
836 return $wgNamespaceNamesAf;
837 }
838
839 function getNsText( $index ) {
840 global $wgNamespaceNamesAf;
841 return $wgNamespaceNamesAf[$index];
842 }
843
844 function getNsIndex( $text ) {
845 global $wgNamespaceNamesAf;
846
847 foreach ( $wgNamespaceNamesAf as $i => $n ) {
848 if ( 0 == strcasecmp( $n, $text ) ) { return $i; }
849 }
850 return false;
851 }
852
853 function getQuickbarSettings() {
854 global $wgQuickbarSettingsAf;
855 return $wgQuickbarSettingsAf;
856 }
857
858 function getSkinNames() {
859 global $wgSkinNamesAf;
860 return $wgSkinNamesAf;
861 }
862
863 function getUserToggles() {
864 global $wgUserTogglesAf;
865 return $wgUserTogglesAf;
866 }
867
868 function getMonthName( $key )
869 {
870 global $wgMonthNamesAf;
871 return $wgMonthNamesAf[$key-1];
872 }
873
874 function getMonthAbbreviation( $key )
875 {
876 global $wgMonthAbbreviationsAf;
877 return $wgMonthAbbreviationsAf[$key-1];
878 }
879
880 function getWeekdayName( $key )
881 {
882 global $wgWeekdayNamesAf;
883 return $wgWeekdayNamesAf[$key-1];
884 }
885
886 function getValidSpecialPages()
887 {
888 global $wgValidSpecialPagesAf;
889 return $wgValidSpecialPagesAf;
890 }
891
892 function getSysopSpecialPages()
893 {
894 global $wgSysopSpecialPagesAf;
895 return $wgSysopSpecialPagesAf;
896 }
897
898 function getDeveloperSpecialPages()
899 {
900 global $wgDeveloperSpecialPagesAf;
901 return $wgDeveloperSpecialPagesAf;
902 }
903
904 function getMessage( $key )
905 {
906 global $wgAllMessagesAf;
907 return $wgAllMessagesAf[$key];
908 }
909 }
910
911 ?>